Stormbandpikkewyn
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die stormbandpikkewyn (Pygoscelis antarctica) is 'n pikkewyn wat in Antarktika asook die Bouvet-eiland leef en broei. Die voël is onmiskenbaar met die swart streep om die nek. Dit verskil van die Adeliepikkewyn; die swart op die kop strek nooit verby die oë nie. Die voël staan ook bekend as die kenbandpikkewyn of keelbandpikkewyn.
Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Stormbandpikkewyn | |
---|---|
Stormbandpikkewyn op Livingston-eiland | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. antarcticus |
Binomiale naam | |
Pygoscelis antarcticus (Forster, 1781) | |
Sinonieme | |
Pygoscelis antarctica Turbott, 1990 |
Sluit