Steve Newman
From Wikipedia, the free encyclopedia
Steve Jeffrey Roy Newman, is 'n bekwame Suid-Afrikaanse akoestiese kitaarspeler en 'n stigterslid van die gewilde groep Tananas.[2] Vir meer as twee dekades het Newman saam met mede Suid-Afrikaanse kitaarspeler, Tony Cox gewerk. Hy was ook 'n lid van Mondetta, 'n self-beskrywende "wêreld musiekgroep", met Gito Baloi (van Tananas) en Wendy Oldfield.
Kitsfeite Agtergrondinligting, Gebore ...
Steve Newman | |
---|---|
Agtergrondinligting | |
Gebore | 25 Januarie 1952[1] |
Oorsprong | Salt River, Kaapstad, Suid-Afrika |
Beroep(e) | Musikant |
Assosiasies | Tananas, Mondetta |
Webwerf | http://www.stevenewman.co.za/ |
Sluit