Sridevi
Indiese aktrise / From Wikipedia, the free encyclopedia
Sridevi Kapoor, gebore as Shree Amma Yanger (* 13 Augustus 1963, Sivakasi, Tamil Nadu; † 24 Februarie 2018 in Doebai, Verenigde Arabiese Emirate) was 'n Indiese aktrise. Sy was een van die mees suksesvolle akteurs van die Indiese filmwêreld van die jare tagtig.
Kitsfeite Geboortenaam, Alias ...
Sridevi | |
Sridevi in 2013 | |
Geboortenaam | Shree Amma Yanger Ayyapan |
---|---|
Alias | Sridevi |
Geboorte | (1963-08-13)13 Augustus 1963 Sivakasi, Tamil Nadu, Indië |
Sterfte | 24 Februarie 2018 (op 54) Doebai, Verenigde Arabiese Emirate |
Nasionaliteit | Indië |
Ouers | Ayyapan en Rajeswari |
Lewensmaat | Mithun Chakraborty (1985–1988; geskei)[1][2] Boney Kapoor (1996–2018; haar dood) |
Kinders | Jahnavi Kapoor, Khushi Kapoor |
Beroep(e) | Aktrise, produsent |
Aktiewe jare | 1967–1997, 2012–2018 |
Toekennings | Padma Shri (2013)[3] |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit