Son Doong
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Sơn Đoòng-grot (in Viëtnamees: Hang Sơn Đoòng, of Bergriviergrot[1]) is 'n massiewe grot wat as die grootste grot ter wêreld beskou word. Hierdie grot is in die Phong Nha-Ke Bang Nasionale Park in die provinsie Quang Binh in Viëtnam geleë, naby die grens met Laos.[2]
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Die akkuraatheid van hierdie artikel (of dele daarvan) word tans betwis. Sien gerus die besprekingsbladsy vir details. |
Ondanks die grot se grootte is dit eers in 1991 ontdek en in 2009 aan die publiek bekend gestel. Die Son Doong-grot bestaan uit 'n lang tonnel van meer as vier kilometer in lengte. Hierdie tonnel is op plekke tot 180 meter hoog en 90 meter breed.
Die Son Doong-rivier, 'n groot, vinnig vloeiende ondergrondse rivier loop deur die grot.