Siriese Burgeroorlog
burgeroorlog wat in 2011 begin het / From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Siriese Burgeroorlog (Arabies: الحرب الأهلية السورية), ook bekend as die Siriese Rewolusie, is ’n voortslepende konflik in Sirië. Die onrus het in die vroeë lente van 2011 begin met landwye opstande teen president Basjar al-Assad se regering, wie se magte gereageer het met gewelddadige ingrypings. Dit het ná maande van militêre beleërings geleidelik omgesit in ’n gewapende rebellie.[1]
Kitsfeite Datum, Ligging ...
Siriese Burgeroorlog | |
---|---|
Huidige militêre situasie: Rooi : Regering, Groen : Rebelle, Geel : Koerde (Rojava), Grys : ISIL, Wit : al-Nusra-front | |
Datum | 15 Maart 2011 – hede |
Ligging | Sirië (en buurlande) |
Status | Voortslepend |
Strydende partye | Regering, opposisie, ISIL |
Sluit