Shawn Levy
From Wikipedia, the free encyclopedia
Shawn Levy (gebore 23 Julie 1968) is 'n Kanadese vervaardiger, regisseur, en akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Spectacular Now (2013) en Arrival (2016), en in die televisiereekse The Famous Jett Jackson (1998) en Stranger Things (2016).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Shawn Levy | |
Geboortenaam | Shawn Adam Levy[1] |
---|---|
Geboorte | 23 Julie 1968 (1968-07-23) (55 jaar oud) |
Nasionaliteit | Kanadees |
Kinders | 4 |
Beroep(e) | Vervaardiger, regisseur, en akteur |
Aktiewe jare | 1986–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit