Sharjah Internasionale Lughawe
From Wikipedia, the free encyclopedia
Sharjah Internasionale Lughawe (Arabies: مطار الشارقة, romanized: Maṭār aš-Šāriqa (IATA: SHJ - ICAO: OMSJ) is 'n internasionale lughawe geleë 13 km oos-suidoos van Sharjah in die Verenigde Arabiese Emirate. Dit is oor 'n gebied van 15 200 000 vk m versprei.[3] Dit het een aanloopbaan en is die enigste lughawe in Sharjah wat in 2023 internasionale vlugte kan hanteer.
Kitsfeite Sharjah Internasionale Lughawe مطار الشارقة, IATA: SHJ – ICAO: OMSJ ...
Sharjah Internasionale Lughawe مطار الشارقة | |||
---|---|---|---|
IATA: SHJ – ICAO: OMSJ | |||
Opsomming | |||
Tipe lughawe | Openbaar/Militêr | ||
Operateur | Sharjah Airport | ||
Bedien | Sharjah, Doebai | ||
Ligging | Sharjah | ||
Spil vir | Air Arabia | ||
Tydsone | VAE Standaardtyd (UTC+04:00) | ||
Hoogte bo seevlak | 116 vt / 35 m | ||
Koördinate | 25°19′45″N 055°30′58″O | ||
Webtuiste | www | ||
Landkaart | |||
| |||
Aanloopbane | |||
Rigting | Lengte | Oppervlak | |
m | vt | ||
12/30 | 4 060 | Teer | |
Statistieke (2015) | |||
Passasiers | 11 993 887 | ||
Lugbewegings | 98 786 | ||
Vrag (ton) | 213 348 | ||
Bron: VAE AIP[1] Statistiek van Sharjah International Airport[2] |
Sluit