Sendai
From Wikipedia, the free encyclopedia
Sendai (Japannees: 仙台市) is 'n stad met 1 049 824 inwoners (2012) in Sentraal-Japan, op Honsjoe-eiland. Die burgemeester is Emiko Okuyama. Die oppervlakte is 788,09 km². Die stad was op 11 Maart 2011 deur die Tōhoku-aardbewing en die daaropvolgende tsoenami geskud en verwoes, wat meer as 15 700 sterftes veroorsaak het.
Hierdie artikel omtrent Japan is 'n saadjie. Jy kan tot die Afrikaanse Wikipedia bydra deur dit uit te brei. |
Kitsfeite Sendai 仙台市, Land ...
Sendai 仙台市 | |
---|---|
Stad | |
Ligging van Sendai in die Miyagi-prefektuur | |
Ligging van Sendai in Japan (in rooi) | |
Koördinate: 38°16′06″N 140°52′10″O | |
Land | Japan |
Gebied | Tōhoku |
Prefektuur | Miyagi-prefektuur |
Regering | |
• Burgemeester | Emiko Okuyama |
Oppervlak | |
• Totaal | 788,09 km2 (304,28 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 1 049 824 |
• Digtheid | 1 332,1/km2 (3 450,1/vk. myl) |
Tydsone | UTC+9 (JST) |
Webwerf | city.sendai.jp |
Sluit