Seattle-Tacoma Internasionale Lughawe
From Wikipedia, the free encyclopedia
Seattle-Tacoma Internasionale Lughawe (IATA: SEA, ICAO: KSEA), ook bekend as Sea-Tac- lughawe, is in die Amerikaanse deelstaat Washington geleë. Die lughawe fungeer as die lughawe van Seattle en Tacoma, vandaar die oorsprong van die naam.
Kitsfeite Opsomming, Tipe lughawe ...
Seattle–Tacoma Internasionale Lughawe | |||
---|---|---|---|
SEA Airport in Augustus 2012 | |||
IATA: SEA – ICAO: KSEA – FAA: SEA | |||
Opsomming | |||
Tipe lughawe | Openbaar | ||
Eienaar/Operateur | Port of Seattle | ||
Bedien | Seattle metropolitaanse gebied | ||
Ligging | SeaTac, Washington, Verenigde State van Amerika | ||
Geopen | 1944 | ||
Spil vir | |||
Hoogte bo seevlak | 433 vt / 132 m | ||
Koördinate | 47°26′56″N 122°18′34″W | ||
Webtuiste | www | ||
Landkaart | |||
FAA diagram | |||
Aanloopbane | |||
Rigting | Lengte | Oppervlak | |
vt | m | ||
16L/34R | 11,901 | 3,627 | Beton |
16C/34C | 9,426 | 2,873 | Beton |
16R/34L | 8,500 | 2,591 | Beton |
Statistieke (2022) | |||
Passasiers | 45 964 321 | ||
Lugbewegings | 401 351 | ||
Lugvrag (metrieke ton) | 456 289 | ||
Bronne: FAA en lughawe se webblad[1] |
Sluit
Seattle-Tacoma Internasionale Lughawe is die tuiste van Alaska Airlines en sy filiaal Horizon Air. United Airlines bedryf ook baie vlugte vanaf die lughawe. Seattle-Tacoma Internasionale Lughawe het direkte verbindings na Noord-Amerika, Europa en Asië.