Scottish Premier League
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Scottish Premier League was die hoogste sokkerafdeling in die betaalde manskompetisie wat deur die Scottish FA in Skotland georganiseer is. Dit het in 2013 met die Scottish Football League tot die Scottish Professional Football League verenig.[1] Hierdie kompetisie moenie verwar word met die Engelse Premier League nie.
Taalgebruik moet nagegaan word: Die teks moet vir spelling, sinsbou en woordkeuse nagegaan word. Indien dit nie binne twee weke versorg word nie, mag dit vir verwydering kwalifiseer. |
Scottish Premier League | |
' | |
Sportsoort | Sokker |
---|---|
Gestig | 1998 |
Gestaak | 2013 |
Eienaar | Skotse Sokkervereniging |
Deelnemende lande | Skotland |
Aantal spanne | 12 (2000–2013) 10 (1998–2000) |
Mees onlangse kampioen | Celtic FC (2012–13) |
Die kompetisie is in 1998 gestig en was die opvolger van die Scottish First Division. Die Scottish Premier League het uit uit 12 spanne bestaan. Elke klub het twee keer per seisoen teen mekaar gespeel – 'n weg- en 'n tuiswedstryd. Teen die einde van die seisoen is die onderste span gerelegeer (afgeskuif) na die First Division (tweede vlak van Skotse sokker). Die kampioen plaats sig vir die voorronde van die UEFA Champions League.