Saoed van Saoedi-Arabië
From Wikipedia, the free encyclopedia
Saoed bin Abdoel Aziz al-Saoed (Arabies:سعود بن عبد العزيز آل سعود, Su'ūd ibn 'Abd al-'Azīz Āl Su'ūd; 15 Januarie 1902 - 23 Februarie 1969) was van 1953 tot 1964 koning van Saoedi-Arabië. Ná ’n tydperk van binnelandse spanning in die land is hy van die troon gedwing en met sy broer Faisal vervang.
Kitsfeite
Heerskappy | 9 November 1953 – 2 November 1964 |
Kroning | 9 November 1953 |
Voorganger | Abdoel Aziz |
Opvolger | Faisal |
Koningin | Verskeie |
Kinders | Verskeie |
Vorstehuis | Huis van Saoed |
Vader | Abdoel Aziz al-Saoed |
Moeder | Wadhah bint Hoesein al-Orair |
Gebore | (1902-01-15)15 Januarie 1902 Koeweit-stad, Koeweit |
Gesterf | 23 Februarie 1969 (op 67) Athene, Griekeland |
Begrawe | Riaad |
Sluit