Salvador Allende
From Wikipedia, the free encyclopedia
Salvador Allende (1908–1973) was 'n sosialistiese politikus en van 1970 tot sy dood die president van Chili. Allende pleeg in 1973 selfmoord[1] en talle van sy ondersteuners word vermoor toe die weermag die regering oorgeneem. Hy is bekend as die eerste Marxistiese president om in 'n Latyns-Amerikaanse land deur 'n oop verkiesings aan bewind te kom.[2] Sy niggie, Isabel Allende, is 'n bekende Spaanstalige skrywer.
Kitsfeite Voorafgegaan deur, Opgevolg deur ...
Salvador Allende | |
Salvador Allende in 1970 | |
29ste President van Chili | |
Ampstermyn 4 November 1970 – 11 September 1973 | |
Voorafgegaan deur | Eduardo Frei Montalva |
---|---|
Opgevolg deur | Augusto Pinochet |
56ste President van die Senaat van Chili | |
Ampstermyn 27 Desember 1966 – 15 Mei 1969 | |
Voorafgegaan deur | Tomás Reyes Vicuña |
Opgevolg deur | Tomás Pablo Elorza |
Minister van Gesondheid en Volkswelsyn | |
Ampstermyn 28 Augustus 1938 – 2 April 1942 | |
President | Arturo Alessandri (1932–1938) Pedro Aguirre Cerda (1938–1941) |
Voorafgegaan deur | Miguel Etchebarne Riol |
Opgevolg deur | Eduardo Escudero Forrastal |
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | (1908-06-26)26 Junie 1908 Santiago de Chile, Chili |
Sterf | 11 September 1973 (op 65) Santiago de Chile, Chili |
Politieke party | Sosialistiese Party |
Eggenoot/-note | Hortensia Bussi (1914–2009) |
Kind(ers) | Beatriz Allende (1943–1977) Carmen Paz Allende (* 1944) Isabel Allende (* 1945) |
Alma mater | Universiteit van Chili |
Handtekening |
Sluit