RuimtehysbakFrom Wikipedia, the free encyclopedia 'n Ruimtehysbak is 'n teoretiese metode om voorwerpe via 'n kabel in die ruimte in te stuur, sonder om van 'n vuurpyl gebruik te maak.[1] Ruimtehysbak in beweging en wat saam met die aarde draai, soos vanaf die noordpool gesien. 'n Vryvlieënde satelliet (groen punt) word in 'n geostasionêre wentelbaan effens agter die kabel getoon.
'n Ruimtehysbak is 'n teoretiese metode om voorwerpe via 'n kabel in die ruimte in te stuur, sonder om van 'n vuurpyl gebruik te maak.[1] Ruimtehysbak in beweging en wat saam met die aarde draai, soos vanaf die noordpool gesien. 'n Vryvlieënde satelliet (groen punt) word in 'n geostasionêre wentelbaan effens agter die kabel getoon.