Robert Oppenheimer
Amerikaanse teoretiese fisikus, bekend as "vader van die atoombom" / From Wikipedia, the free encyclopedia
Julius Robert Oppenheimer (22 April 1904 – 18 Februarie 1967) was 'n Amerikaanse teoretiese fisikus van Joodse afkoms en professor in fisika aan die Universiteit van Kalifornië, Berkeley.
Kitsfeite Geboortenaam, Gebore ...
J. Robert Oppenheimer | |
J. Robert Oppenheimer in 1944 | |
Geboortenaam | Julius Robert Oppenheimer |
---|---|
Gebore | (1904-04-22)22 April 1904 New York Stad |
Oorlede | 18 Februarie 1967 (op 62) Princeton, New Jersey |
Nasionaliteit | Verenigde State |
Vakgebied | Teoretiese fisika |
Doktorale promotor(s) | Max Born |
Bekend vir | Manhattan-projek |
Handtekening |
Sluit
Hy word dikwels gesien as die "vader van die atoombom" vir sy rol in die organisasie van die Manhattan-projek, die navorsings- en ontwikkelingsonderneming wat die eerste kernwapens geskep het.
Die eerste atoombom is op 16 Julie 1945 in Nieu-Meksiko ontplof; Oppenheimer het later opgemerk dat hy gedink het aan woorde uit die Bhagavad Gita: "Now I am become Death, the destroyer of worlds."[1]