Rennes-le-Château
From Wikipedia, the free encyclopedia
Rennes-le-Château is 'n Franse nedersetting in die département Aude (région Languedoc-Roussillon) met 77 inwoners (2018). Dit speel danksy 'n aantal spekulatiewe teorieë in verband met die Heilige Graal, die Orde van die Tempeliers en die Kathare 'n groot rol in esoteriese kringe.
Kitsfeite Land, Gewes ...
Rennes-le-Château | |
---|---|
Dorp | |
Die Magdala-toring | |
Koördinate: 42°55′41″N 2°15′48″O | |
Land | Frankryk |
Gewes | Oksitanië |
Département | Aude |
Arrondissement | Limoux |
Kanton | Couiza |
Regering | |
• Burgemeester | Alexandre Painco |
Oppervlak | |
• Totaal | 14,95 km2 (5,77 vk. myl) |
Hoogte | 272–568 m (892–1 864 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 77 |
• Digtheid | 5,2/km2 (13/vk. myl) |
Poskode | 11190 |
Skakelkodes | 11309 |
Webwerf | rennes-le-chateau.fr |
Sluit