Oksitanië
From Wikipedia, the free encyclopedia
Oksitanië (Frans: Occitanie, Oksitaans: Occitània, Katalaans: Occitània) is 'n Franse gewes (Frans: région) in die suide van Frankryk wat uit die ou geweste van Languedoc-Roussillon en Midi-Pyrénées bestaan. Die gewes Oksitanië bestaan sedert 2016.
Oksitanië
| |
---|---|
Départements | Ariège Aude Aveyron Gard Gers Haute-Garonne Hautes-Pyrénées Hérault Lot Lozère Pyrénées-Orientales Tarn Tarn-et-Garonne |
Prefektuur | Toulouse |
Bevolking | 5 626 858 inw. (2012) |
Bevolkingsdigtheid | 77 inw./vk km |
Oppervlakte | 72 724 vk km |
Arrondissemente | 36 |
Kantons | 249 |
Munisipaliteite | 4565 |
President van Gewestelike Raad | Carole Delga (Sosialistiese Party) |