Rama
From Wikipedia, the free encyclopedia
Rama (Sanskrit: राम, IAST: Rāma), ook bekend as Ramachandra, is ’n belangrike god in Hindoeïsme. Hy is die sewende avatar van die god Vishnu, en saam met Krishna een van die gewildste inkarnasies van hom.[1][2][3] In tradisies wat om Rama wentel, word hy as die oppergod beskou.[4]
Kitsfeite Sanskrit-transliterasie, Affiliasie ...
Rama | |
---|---|
Rama word op verskillende maniere uitgebeeld. | |
Sanskrit-transliterasie | Rāma |
Affiliasie | Sewende avatar van Vishnu |
Woonplek | Ayodhya en Santanaka |
Metgesel | Sita |
Sluit