Ralph Steadman
From Wikipedia, the free encyclopedia
Ralph Steadman (gebore 15 Mei 1936) is 'n Walliese illustreerder wat bekend is vir sy vriendskap met die Amerikaanse skrywer Hunter S. Thompson.[1] Steadman is bekend vir sy politieke en sosiale karikature, spotprente en prentboeke.
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Gebore, Nasionaliteit ...
Ralph Steadman | |
---|---|
Steadman in 2006 | |
Gebore | 15 Mei 1936 (1936-05-15) (88 jaar oud) Wallasey, Cheshire, Engeland |
Nasionaliteit | Verenigde Koninkryk |
Beroep | Kunstenaar |
Webwerf | www |
Sluit