Queen Elizabeth Olympic Park
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Queen Elizabeth Olympic Park-kompleks was die hoofligging van die Olimpiese Somerspele in 2012 en die daaropvolgende Paralimpiese Somerspele in 2012. Die kompleks lê in Stratford, Londen, in die Verenigde Koninkryk. Binne die kompleks kan die Olimpiese Stadion, ses ander fasiliteite, die Orbit-uitkyktoring en die Olimpiese dorp gevind word.
Kitsfeite Land, Graafskap ...
Queen Elizabeth Olympic Park | |
---|---|
Distrik | |
Lugfoto van Olympic Park, 16 April 2012. | |
Kaart van Olympic Park. | |
Koördinate: 51°32′46″N 0°00′47″W | |
Land | Verenigde Koninkryk |
Land | Engeland |
Graafskap | Groter Londen |
Tydsone | UTC±00:00 (MGT) |
• Somertyd | UTC+01:00 (BST) |
Skakelkodes | 020 |
Webwerf | london2012.com |
Sluit
Die Olimpiese Park is na afloop van die Spele, in 2013, na koningin Elizabeth vernoem.[1]