Prins Hendrik van Battenberg
From Wikipedia, the free encyclopedia
Prins Hendrik van Battenberg (later Henry Maurice; 5 Oktober 1858 - 20 Januarie 1896) was ’n morganatiese afstammeling van die Huis van Hesse. Hy het lid van die Britse koningshuis geword toe hy trou met koningin Victoria se jongste kind, prinses Beatrice van die Verenigde Koninkryk. Deur sy dogter, prinses Victoria Eugénie van Battenberg, wat met die koning van Spanje getrou het, is Hendrik ’n voorouer van die huidige lede van die Spaanse koningshuis.
Kitsfeite Eggenote, Huis ...
Prins Hendrik | |
---|---|
Eggenote | Prinses Beatrice van die Verenigde Koninkryk |
Huis | Battenberg |
Kinders | Alexander Victoria Eugénie Leopold Maurice |
Vader | Prins Alexander van Hesse en by Ryn |
Moeder | Gravin Julia Hauke |
Gebore | (1858-10-05)5 Oktober 1858 Milaan |
Oorlede | 20 Januarie 1896 (op 37) Naby Sierra Leone |
Sluit