Poffertjie
From Wikipedia, the free encyclopedia
’n Poffertjie, dikwels in Afrikaans bloot ’n koekie genoem, is ’n gebraaide gereg wat gewoonlik bestaan uit deeg[1][2] met groente, vrugte,[3] vleis of ander bestanddele in wat in olie gebraai word.[4][3] Poffertjies kan óf soet óf sout wees.[4]
Kitsfeite
Poffertjies | ||
Aartappelkoekies. | ||
Soort gereg | Gebraaide gereg | |
Hoofbestanddeel | Deeg | |
Ander bestanddele | Groente, vrugte, vleis | |
Soortgelyke geregte | Kluitjies |
Sluit
Gewilde poffertjies in Suid-Afrika is pampoen-, mielie- of viskoekies.