Penge
From Wikipedia, the free encyclopedia
Penge is 'n dorpie in Limpopo, Suid-Afrika. Die dorpie lê op die oewer van die Olifantsrivier en is 40 km noord van Burgersfort.
- Die artikel handel oor die dorp in Suid-Afrika. Vir die voorstad van Londen, sien Penge (Londen).
Kitsfeite Land, Provinsie ...
Penge | |
---|---|
Koördinate: 24°23′S 30°19′O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Limpopo |
Distrik | Sekhukhune |
Munisipaliteit | Fetakgomo Tubatse |
Oppervlak | |
• Totaal | 28,54 km2 (11,02 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 2 819 |
• Digtheid | 99/km2 (260/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 0.3% |
• Indiërs/Asiërs | 0.1% |
• Bruin mense | 0.2% |
• Swart mense | 99.4% |
• Ander | 0.1% |
Taal (2011) | |
• Noord-Sotho | 94.8% |
• Zoeloe | 1.3% |
• Engels | 1.1% |
• Ander | 2.9% |
Poskode (strate) | 1160 |
Sluit