Palm Springs Internasionale Lughawe
From Wikipedia, the free encyclopedia
Palm Springs Internasionale Lughawe, voorheen Palm Springs Munisipale Lughawe, is 'n lughawe 3 km oos van die sentrum van Palm Springs, Kalifornië, Verenigde State. Die lughawe beslaan 380 ha en het twee aanloopbane.[3] Die fasiliteit opereer die hele jaar deur, met die meeste vlugte wat in die herfs, winter en lente plaasvind.
Kitsfeite Opsomming, Tipe lughawe ...
Palm Springs Int. Lughawe Palm Springs Army Airfield | |||
---|---|---|---|
Die Sonny Bono-gang, met Bono se borsbeeld | |||
IATA: PSP – ICAO: KPSP – FAA: PSP | |||
Opsomming | |||
Tipe lughawe | Openbaar | ||
Eienaar | City of Palm Springs | ||
Operateur | Lugvaartdepartement | ||
Bedien | Palm Springsgebied | ||
Ligging | Palm Springs, Kalifornië | ||
Hoogte bo seevlak | 476 vt / 145 m | ||
Koördinate | 33°49′47″N 116°30′24″W | ||
Webtuiste | Amptelike webwerf | ||
Landkaarts | |||
| |||
Aanloopbane | |||
Rigting | Lengte | Oppervlak | |
vt | m | ||
13R/31L | 10 000 | 3 048 | Asfalt |
13L/31R | 4 952 | 1 509 | Asfalt |
Statistieke (2022) | |||
Totale passasiers | 2 981 844 | ||
Lugbewegings | 58 123 (2021) | ||
Bron: Federale Lugvaartadministrasie[1][2] |
Sluit