Organisasie vir Eenheid in Afrika
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Organisasie vir Eenheid in Afrika (OEA) (Frans: Organisation de l'unité africaine (OUA)) is op 25 Mei 1963 in Addis Abeba deur 32 deelnemende Afrika-state gestig .[1] Dit is op 9 Julie 2002 deur sy laaste voorsitter, die voormalige Suid-Afrikaanse president Thabo Mbeki ontbind, en deur die Afrika-unie (AU) vervang.
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Hierdie artikel behoort versmelt te word met Organisasie vir Afrika-eenheid.
Maak seker om die inhoud te skuif na die bladsy wat reeds aan Wikidata gekoppel is!
Indien altwee gekoppel is, sien hier.