Oranjestad
From Wikipedia, the free encyclopedia
Oranjestad is die hoofstad en grootste stad van Aruba, 'n land van die Koninkryk van die Nederlande. Die stad het in 2015 'n bevolking van 34 980 gehad en is die belangrikste stad op Aruba en is geleë aan die suidkus naby die wespunt van die eiland. In die plaaslike taal, Papiaments, word daar gereeld na Oranjestad verwys as "playa".
- Hierdie artikel handel oor die hoofstad van Aruba. Vir die hoofstad van Sint Eustatius, sien Oranjestad (Sint Eustatius).
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Nederland |
Land (NL) | Aruba |
Koördinate | 12°31′N 70°02′W |
Stigting | 1796 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | vk km |
Hoogte bo seevlak | 4 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2015) | 34 980 |
- Bevolkingsdigtheid | /vk km |
Tydsone | UTC -04:00 |
Burgemeester | Geen[1] |