Oliver Cromwell
Engelse militêre en politieke leier (1599-1658) / From Wikipedia, the free encyclopedia
Oliver Cromwell (1599–1658) was ’n Engelse militêre en politieke leier wat ten tyde van die Engelse Burgeroorlog die parlementêre weermag teen koning Karel I van Engeland gelei het. Nadat die koning verslaan is, het Cromwell ’n republiek uitgeroep en tot sy dood aan die hoof daarvan gestaan.[1]
Kitsfeite Voorafgegaan deur, Opgevolg deur ...
Oliver Cromwell | |
Portret van Oliver Cromwell deur Samuel Cooper in 1656 | |
1ste Lord Protector van die Gemenebes van Engeland | |
Ampstermyn 16 Desember 1653 – 3 September 1658 | |
Voorafgegaan deur | Staatsraad |
---|---|
Opgevolg deur | Richard Cromwell |
LP vir Cambridge | |
Ampstermyn 1640 – 1649 | |
Monarg | Karel I |
LP vir Huntingdon | |
Ampstermyn 1628 – 1629 | |
Monarg | Karel I |
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | (1599-04-25)25 April 1599 Huntingdon, Huntingdonshire, Koninkryk van Engeland |
Sterf | 3 September 1658 (op 59) Paleis van Whitehall, Londen, Gemenebes van Engeland |
Eggenoot/-note | Elizabeth Bourchier (1620–1628) |
Kind(ers) | Robert Cromwell Oliver Cromwell Bridget Cromwell Richard Cromwell Henry Cromwell Elizabeth Cromwell James Cromwell Mary Cromwell Frances Cromwell |
Alma mater | Sidney Sussex College, Cambridge |
Handtekening | |
Militêre Diens | |
Lojaliteit | Roundhead |
Diens/Tak | Eastern Association (1643–1645); New Model Army (1645–1646) |
Jare in diens | 1643–1651 |
Rang | Kolonel (1643–1644); Luitenant-generaal van perd (1644–1645); Luitenant-generaal van Kavalerie (1645–1646) |
Eenheid | Cambridgeshire Ironsides (1643–1644); Eastern Association (1644–1645); New Model Army (1645–1646) |
Oorloë/Veldslae | Engelse Burgeroorlog
|
Sluit