Nimmersat
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Nimmersat (Mycteria ibis) is 'n algemene standvoël wat voorkom in Suider-Afrika. Die voël is 95 – 105 cm groot en weeg 1.2 – 2.4 kg. Die voël broei koloniaal saam met ander ooievaars, reiers, witreiers, ibisse en duikers. In Engels staan die voël bekend as Yellow-billed Stork.
Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Nimmersat | |
---|---|
By die Lake Nakuru Nasionale Park in Kenia | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | Ciconiidae |
Genus: | Mycteria |
Spesie: | M. ibis |
Binomiale naam | |
Mycteria ibis (Linnaeus, 1766) | |
Sluit