Nigel Weiss
From Wikipedia, the free encyclopedia
Nigel Oscar Weiss FRS (16 Desember 1936 - 24 Junie 2020)[3] was 'n sterrekundige, wiskundige en leier in die veld van astrofisiese en geofisiese vloeistofdinamika. Hy was Emeritaat Professor in Wiskundige Astrofisika aan die Universiteit van Cambridge.[4][5]
Kitsfeite Gebore, Oorlede ...
Nigel Oscar Weiss | |
Gebore | (1936-12-16)16 Desember 1936 Suid-Afrika |
---|---|
Oorlede | 24 Junie 2020 (op 83)[1] |
Vakgebied | Sterrekunde |
Instelling(s) | Universiteit van Cambridge |
Alma mater | Clare College, Cambridge |
Doktorale promotor(s) | Edward Bullard[2] |
Doktorale student(e) | Paul Glendinning Richard Peckover[2] |
Bekend vir | Veranderlike hidromagnetiese bewegings |
Toekennings | FRS (1992), Goue medalje van die Koninklike Sterrekundige Vereniging (2007) |
Sluit