Max Horkheimer
Duitse filosoof en sosioloog / From Wikipedia, the free encyclopedia
Max Horkheimer (14 Februarie 1895 – 7 Julie 1973) was 'n Duitse filosoof en sosioloog wat bekend was vir sy werk in kritieseteorie, en 'n lid van die Frankfurt Skool.
Kitsfeite Gebore, Oorlede ...
Max Horkheimer | |
Gebore | (1895-02-14)14 Februarie 1895 Zuffenhausen (nou Stuttgart), Württemberg, Duitsland |
---|---|
Oorlede | 7 Julie 1973 (op 78) Neurenberg, Beiere, Duitsland |
Burgerskap | Duitsland, Verenigde State |
Beïnvloed deur | Kant, Hegel, Adorno, Schopenhauer,[1] Marx, Freud |
Invloed op | Adorno, Marcuse, Habermas, Benjamin, Fromm |
Sluit