Maui (god)
From Wikipedia, the free encyclopedia
Maui of Māui is ’n groot held in die Polinesiese mitologie. Verhale oor sy dade word in feitlik elke Polinesiese land vertel. Maui word meestal as ’n volle of halfgod beskou; op sommige plekke is hy menslik (Tregear 1891:233).