MarkgraafFrom Wikipedia, the free encyclopedia Markgraaf (Duits: Markgraf) is 'n historiese adellike titel. Dit is 'n samestelling van die woorde mark, 'n grensprovinsie of landstreek, en graaf, koninklike bestuursamptenaar.[1]
Markgraaf (Duits: Markgraf) is 'n historiese adellike titel. Dit is 'n samestelling van die woorde mark, 'n grensprovinsie of landstreek, en graaf, koninklike bestuursamptenaar.[1]