Margaret E. Knight
Amerikaanse uitvinder / From Wikipedia, the free encyclopedia
Margaret Eloise Knight (14 Februarie 1838 – 12 Oktober 1914) was 'n Amerikaanse uitvinder, veral bekend vir 'n masjien wat platboom- papiersakke vervaardig.[1][2] Sy is al "die bekendste 19de-eeuse vroulike uitvinder" genoem.[3] Sy het die 'Eastern Paper Bag Company' in 1870 gestig en papiersakke vir kruideniersware vervaardig wat 'n soortgelyke vorm as dié wat in latere geslagte gebruik sou word gehad het. Knight het ook tientalle patente in verskillende velde ontvang en 'n simbool vir vroue se bemagtiging geword.
Kitsfeite Gebore, Sterf ...
Margaret E. Knight | |
---|---|
Gebore | Margaret Eloise Knight (1838-02-14)14 Februarie 1838 York, Maine, VSA |
Sterf | 12 Oktober 1914 (op 76) Framingham, Massachusetts, VSA |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep | Uitvinder en patenteerder |
Bekend vir | Masjien ontwerp wat platboom papiersakke vervaardig |
Notable work | Papersakmasjien |
Ouer(s) | Hannah Teal en James Knight |
Sluit