Maori-koningsbeweging
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Maori-koningbeweging (Maori: Kīngitanga) is 'n beweging wat in die 1850's onder die Maori's van Noordeiland in Nieu-Seeland ontstaan het uit die behoefte om, nes die Britse koloniste, 'n eie monarg te hê om die verkoop van Maori-grond aan die koloniste te beëindig.[1]