Maitland
From Wikipedia, the free encyclopedia
Maitland is 'n werkersklasvoorstad van Kaapstad en word begrens deur onder meer Soutrivier, Pinelands en Observatory. Dit is 'n sentrale voorstad.
Kitsfeite Land, Provinsie ...
Maitland | |
---|---|
Voorstad | |
Koördinate: 33°55′29″S 18°29′13″O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Wes-Kaap |
Metropolitaanse Munisipaliteit | Kaapstad |
Oppervlak | |
• Totaal | 3,95 km2 (1,53 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 9 782[1] |
• Digtheid | 2 500/km2 (6 000/vk. myl) |
Tydsone | UTC+2 (SAST) |
Poskode | 7404 (Busse) 7405 (Strate) |
Skakelkodes | +27 (0)21 |
Sluit