Lys van Messier-voorwerpe
Wikimedia lysartikel / From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Messier-voorwerpe is ’n lys van 103 sterrekundige voorwerpe wat aanvanklik in 1771 saamgestel is deur die Franse sterrekundige Charles Messier[1] en later met nog sewe voorwerpe uitgebrei is deur ander sterrekundiges, tot met M110 in 1967. Omdat hy na komete gesoek het, het hy ’n lys van nie-komete saam met sy kollega Pierre Méchain saamgestel om sy werk te vergemaklik. Dit is bekend as die Messier-katalogus. Die voorwerpe op die lys is vandag nog onder hul Messier-nommers bekend.[2]
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
M102 is waarskynlik foutiewelik aangeteken, wat die getal voorwerpe eintlik op 109 te staan bring.