Lugmagbasis Bloemspruit
From Wikipedia, the free encyclopedia
LMB Bloemspruit (ICAO: FABL) is 'n militêre lugmagbasis van die Suid-Afrikaanse Lugmag geleë direk langsaan die Bram Fischer Internasionale Lughawe in Bloemfontein[1] en deel die aanloopbane met die burgerlike lughawe.
Kitsfeite LMB Bloemspruit, IATA: BFN – ICAO: FABL ...
LMB Bloemspruit Lugmagbasis Bloemspruit | |||
---|---|---|---|
IATA: BFN – ICAO: FABL | |||
Opsomming | |||
Tipe lughawe | Militêr | ||
Operateur | Suid-Afrikaanse Lugmag | ||
Ligging | Bloemfontein, Vrystaat, Suid-Afrika | ||
Hoogte bo seevlak | 4458 vt / 1359 m | ||
Koördinate | 29°06′00″S 26°18′25″O | ||
Webtuiste | LMB Bloemspruit | ||
Landkaart | |||
| |||
Aanloopbane | |||
Rigting | Lengte | Oppervlak | |
m | vt | ||
02/20 | 2559 | 8396 | Teer |
12/30 | 2195 | 7202 | Teer |
Aanloopbane word gedeel met die burgerlike lughawe |
Sluit
Die basis se leuse is Ex Unite Pax (Vrede deur eenheid).