Lech Kaczyński
From Wikipedia, the free encyclopedia
Lech Aleksander Kaczyński [lɛx kaˈt͡ʃɨɲski] (* 18 Junie 1949 in Warskou; † 10 April 2010 in Smolensk) was 'n Poolse politikus en medestigter van die nasionaal-konserwatiewe party Prawo i Sprawiedliwość (PiS, Afrikaans "Reg en Geregtigheid"). Kaczyński het vanaf 23 Desember 2005 tot 10 April 2010 as vierde staatspresident van die Derde Poolse Republiek gefungeer. Sy tweeling Jarosław Kaczyński het tussen 2006 en 2007 die amp van eerste minister beklee.
Kitsfeite Voorafgegaan deur, Opgevolg deur ...
Lech Kaczyński | |
Staatspresident van Pole | |
Ampstermyn 23 Desember 2005 – 10 April 2010 | |
Voorafgegaan deur | Aleksander Kwaśniewski |
---|---|
Opgevolg deur | Bronisław Komorowski |
Minister van Justisie | |
Ampstermyn 12 Junie 2000 – 4 Julie 2001 | |
Voorafgegaan deur | Jerzy Buzek |
Opgevolg deur | Stanisław Iwanicki |
Burgemeester van Warskou | |
Ampstermyn 18 November 2002 – 22 Desember 2001 | |
Voorafgegaan deur | Wojciech Kozak |
Opgevolg deur | Mirosław Kochalski |
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | 18 Junie 1949 Warskou, Pole |
Sterf | 10 April 2010 Smolensk, Rusland |
Politieke party | Onafhanklik (2006–2010) PiS (2001–2006) |
Eggenoot/-note | Maria Mackiewicz |
Kind(ers) | Marta (* 1980) |
Alma mater | Universiteit van Warskou Universiteit van Gdańsk |
Professie | Advokaat |
Religie | Rooms-Katoliek |
Handtekening |
Sluit