Aleksander Kwaśniewski
From Wikipedia, the free encyclopedia
Aleksander Kwaśniewski [alεkˈsandεr kfaɕˈɲεfski] luister (hulp·inligting) (* 15 November 1954 in Białogard, Pole) was die derde staatspresident van die Derde Poolse Republiek. Hy het die amp van staatshoof vir twee aaneenlopende ampstermyne tussen 23 Desember 1995 en 23 Desember 2005 beklee.
Kitsfeite Eerste minister, Voorafgegaan deur ...
Aleksander Kwaśniewski | |
Aleksander Kwaśniewski in 2005 | |
3de President van Pole | |
Ampstermyn 23 Desember 1995 – 23 Desember 2005 | |
Eerste minister | Józef Oleksy Włodzimierz Cimoszewicz Jerzy Buzek Leszek Miller Marek Belka Kazimierz Marcinkiewicz |
---|---|
Voorafgegaan deur | Lech Wałęsa |
Opgevolg deur | Lech Kaczyński |
Leier van die Sosiaaldemokratiese Party | |
Ampstermyn 30 Januarie 1990 – 23 Desember 1995 | |
Voorafgegaan deur | Amp is nuut geskep |
Opgevolg deur | Józef Oleksy |
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | 15 November 1954 (1954-11-15) (69 jaar oud) Białogard, Pole |
Politieke party | Onafhanklik (1995 tot hede) Verenigde Arbeidersparty (1977-1990) Sosiaaldemokratiese Party (1990-1995) |
Eggenoot/-note | Jolanta Konty |
Kind(ers) | Aleksandra Kwaśniewska |
Alma mater | Universiteit van Gdańsk |
Religie | Geen |
Handtekening |
Sluit