Le Grand-Quevilly
From Wikipedia, the free encyclopedia
Le Grand-Quevilly is 'n Franse dorp in die département Seine-Maritime (région Normandië), suidwes van Rouen, met sowat 25300 inwoners (2014).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Land, Gewes ...
Le Grand-Quevilly | |
---|---|
Koördinate: 49°24′26″N 01°03′11″O | |
Land | Frankryk |
Gewes | Normandië |
Département | Seine-Maritime |
Arrondissement | Rouen |
Kanton | Le Grand-Quevilly |
Regering | |
• Burgemeester | Marc Massion |
Oppervlak | |
• Totaal | 11,11 km2 (4,29 vk. myl) |
Hoogte | 1–68 m (3–223 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 25 273 |
• Digtheid | 2 275/km2 (5 890/vk. myl) |
• Somertyd | [[UTC+2UTC+2]] (UTC+1) |
Poskode | 76120 |
Skakelkodes | 76322 |
Webwerf | grandquevilly.fr |
Sluit
Die dorp is op die linkeroewer van die Seinerivier in die meander van Rouen.
Die dorp word as Chevillei vir die eerste keer in 1027 beskryf.[1]