Langtoonkliplyster
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Langtoonkliplyster (Monticola explorator) is 'n gelokaliseerde algemene endemiese standvoël en hoogtetrekvoël wat in die winter na boomlose, oop grasveld, veral afgebrande grasveld, beweeg. Die voël is 18 – 20 cm groot en weeg 44 - 51 gram. In Engels staan die voël bekend as die Sentinel Rock-Thrush.
Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Langtoonkliplyster | |
---|---|
Mannetjie in Kaapstad, Suid-Afrika. | |
Wyfie in Kaapstad, Suid-Afrika | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | M. explorator |
Binomiale naam | |
Monticola explorator (Vieillot, 1818, berge van Kaap van Goeie Hoop) | |
Sluit