Laingsburgvloed
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die 1981 Laingsburgvloed was 'n groot oorstrooming wat plaasgevind het op 25 Januarie 1981, in die dorp van Laingsburg, Wes-Kaap, Suid-Afrika.[1] Die vloed het minstens 104 inwoners doodgemaak, en die liggame van 72 mense is nooit gevind nie. Altesaam 184 huise is vernietig.