L. Frank Baum
From Wikipedia, the free encyclopedia
L. Frank Baum (1856–1919) was 'n Amerikaanse skrywer, digter, akteur en filmmaker. Hy is veral bekend vir sy kinderboeke, waarvan The Wonderful Wizard of Oz (1900) die bekendste is.[1]
Kitsfeite Geboorte, Sterfte ...
L. Frank Baum | |
Baum in 1911 | |
Geboorte | 15 Mei 1856 Chittenango in New York |
---|---|
Sterfte | 6 Mei 1919 Hollywood, Kalifornië |
Nasionaliteit | Verenigde State van Amerika |
Beroep | Skrywer |
Genre | Kinderboeke |
Bekend vir | The Wonderful Wizard of Oz |
Huweliksmaat | Maud Gage Baum |
Kind(ers) | Frank Joslyn Baum Robert Stanton Baum Harry Neal Baum Kenneth Gage Baum |
Sluit