Kumamoto-prefektuur
From Wikipedia, the free encyclopedia
Kumamoto-prefektuur (熊本県, Kumamoto-ken?) is een van die 47 prefekture van Japan. Kumamoto is die hoofstad en belangrikste stedelike gebied.
Hierdie artikel omtrent Japan is 'n saadjie. Jy kan tot die Afrikaanse Wikipedia bydra deur dit uit te brei. |