Krokodil
From Wikipedia, the free encyclopedia
'n Krokodil is 'n groot reptiel wat in die water woon. Hulle word beskou as lewende fossiele. Daar word geglo dat hulle 200 miljoen jaar oud is. Selfs al het dinosourusse reeds 65 miljoen jaar gelede uitgesterf, het krokodille oorleef. Hulle het vermoedelik min sedert die tyd van die dinosourusse verander.
Kitsfeite Wetenskaplike klassifikasie, Subfamilies en genera ...
Krokodil | |
---|---|
Nylkrokodille (Crocodylus niloticus). | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
(geen rang): | |
Orde: | Crocodilia |
Familie: | Crocodylidae |
Subfamilies en genera | |
Subfamilia Mekosuchinae †
Subfamilia Tomistominae
| |
Verspreiding van Krokodille |
Sluit