Korttand-kardinaal
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Korttand-kardinaal (Ostorhinchus apogonoides) is 'n vis wat voorkom aan die ooskus van Afrika; vanaf die Rooisee tot by die Aliwal-bank. In Engels staan die vis bekend as die Short-tooth cardinal. In beide Afrikaans en Engels staan dit ook bekend as die Diamant-kardinaal en Diamond cardinal respektiewelik.
Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Korttand-kardinaal | |
---|---|
Ostorhinchus apogonoides | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Suborde: | |
Superfamilie: | |
Familie: | |
Genus: | Ostorhinchus (Lacepède, 1801) |
Spesie: | O. apogonoides |
Binomiale naam | |
Ostorhinchus apogonoides | |
Sluit