Koolstofdioksied
chemiese verbinding / From Wikipedia, the free encyclopedia
Koolstofdioksied of koolsuurgas, (chemiese formule CO2) is 'n kleurlose en reuklose gas wat natuurlik in die aarde se atmosfeer voorkom. Die konsentrasie in die Aarde se atmosfeer is egter taamlik klein, maar Mars en Venus s'n bestaan amper geheel uit hierdie gas. Venus se atmosfeer is nogtans baie digter as Mars s'n en bevat hiervan 19 000 maal meer as Mars s'n en 154 000 maal meer as die Aarde s'n.[6]
Meer inligting Algemeen, Fasegedrag ...
Algemeen | |
---|---|
Naam | Koolstofdioksied |
Chemiese formule | CO2 |
Molêre massa | 44,01 g/mol |
CAS-nommer | 124-38-9[1] |
Voorkoms | Kleurlose gas |
Fasegedrag | |
Selkonstantes | ao=562,24(2) pm [2] |
Ruimtegroep | Pa3 |
Nommer | 205 |
Smeltpunt | -56,6 °C |
Kookpunt | -78,5 ° @ 1 Atm (sublimasie) |
Digtheid | 1,52 @ 21 °C (rel. lug) |
Oplosbaarheid | Oplosbaar in water 0,48 [mg/L] @ 25 °C[3] |
Kritieke temperatuur | 30,978 °C[4] |
Kritieke druk | 73,773 bar[4] |
Henry se konstante | 3,38(4) x 10-2 [L/mol.Atm]; 2390 [K] [5] |
Suur-basis eienskappe | |
pKa | (suur oksied) |
Veiligheid | |
Flitspunt | onbrandbaar |
Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande. | |
Portaal Chemie |
Sluit