Kondor
From Wikipedia, the free encyclopedia
Kondor is die algemene naam vir twee genusse nuwewêreldse aasvoëls wat elk net een spesie bevat. Die naam kom van die Quechuawoord kuntur.[1][2] Hulle is die grootste vlieënde landvoëls in die Westelike Halfrond.
Kitsfeite Kondor Tydperk: Laat Plioseen - Holoseen, Wetenskaplike klassifikasie ...
Kondor | |
---|---|
'n Andiese kondor bo Suid-Peru. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | Cathartiformes |
Familie: | |
Genusse | |
|
Sluit
Hulle is:
- Die Andiese kondor (Vultur gryphus), wat in die Andesgebergte voorkom.
- Die Kaliforniese kondor (Gymnogyps californianus), wat tans beperk is tot die weskusberge van die Verenigde State en Mexiko en die noordelike woestynberge van Arizona in die VSA.