Koeweit Internasionale Lughawe
From Wikipedia, the free encyclopedia
Koeweit Internasionale Lughawe (Arabies: مطار الكويت الدولي, IATA-kode: SABC, ICAO: OKBK) is geleë in Farwaniyah, Koeweit, 15.5 km (9.6 myl) suid van Koeweitstad, versprei oor 'n gebied van 38 vierkante kilometer (15 vk. myl). Dit dien as 'n middelpunt vir Jazeera Airways en Kuwait Airways. 'n Gedeelte van die lughawekompleks is aangewys as die Abdullah Al Mubarak Lugmagbasis, wat ook die hoofkwartier van die Koeweitse Lugmag bevat, sowel as die Koeweitse Lugmagmuseum.
Kitsfeite Koeweit Internasionale Lughawe مطار الكويت الدولي, IATA: KWI – ICAO: OKBK ...
Koeweit Internasionale Lughawe مطار الكويت الدولي | |||
---|---|---|---|
IATA: KWI – ICAO: OKBK | |||
Opsomming | |||
Tipe lughawe | Burgerlik/Militêr | ||
Operateur | Directorate General of Civil Aviation | ||
Bedien | Koeweitstad, Koeweit | ||
Ligging | Al Farwaniyah Governorate, Koeweit | ||
Spil vir | |||
Hoogte bo seevlak | 206 vt / 63 m | ||
Webtuiste | www.dgca.gov.kw | ||
Aanloopbane | |||
Rigting | Lengte | Oppervlak | |
m | vt | ||
15R/33L | 3 600 | 11 800 | Beton |
15L/33R | 4 120 | 13 520 | Teer |
Statistieke (2013) | |||
Passasiers | 9 376 618 | ||
Bronne:[1] |
Sluit
Die lughawe is in die periode 1927–1928 gebou. Dit is oorspronklik in die vooruitsig gestel as 'n stilhouplek vir Britse vliegtuie onderweg na Brits-Indië.