Kenneth Kaunda
From Wikipedia, the free encyclopedia
Kenneth David Kaunda (28 April 1924, Chinsali – 17 Junie 2021, Lusaka) was van Zambië se onafhanklikwording in 1964 tot die einde van eenpartyregering in 1992 die land se president.
Kitsfeite Voorafgegaan deur, Opgevolg deur ...
Kenneth Kaunda | |
Kenneth Kaunda in 2020. | |
1ste President van Zambië | |
Ampstermyn 24 Oktober 1964 – 2 November 1991 | |
Voorafgegaan deur | Amp geskep |
---|---|
Opgevolg deur | Frederick Chiluba |
3de Sekretaris-generaal van die Beweging van Onverbonde Lande | |
Ampstermyn 8 September 1970 – 5 September 1973 | |
Voorafgegaan deur | Gamal Abdel Nasser |
Opgevolg deur | Houari Boumediene |
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | (1924-04-28)28 April 1924 Chinsali, Noord-Rhodesië (tans Zambië) |
Sterf | 17 Junie 2021 (op 97) Lusaka |
Politieke party | UNIP |
Eggenoot/-note | Betty Kaunda |
Kind(ers) | 8 |
Religie | Presbiterianisme |
Sluit
Op 14 Junie 2021 is Kaunda in die hospitaal opgeneem vir die behandeling van terugkerende longontsteking.[1] Hy is kort daarna oorlede.