Kappa Aquarii
From Wikipedia, the free encyclopedia
Kappa Aquarii (afgekort as κ Aqr) is ’n dubbelster in die sterrebeeld Waterdraer (Aquarius). Met ’n skynbare magnitude van 5,03 is dit dofweg met die blote oog sigbaar.[3]
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite
Kappa Aquarii
| ||||
Die ligging van Kappa Aquarii (in die rooi sirkel). | ||||
Sterrebeeld | Waterdraer | |||
Spektraaltipe | K2 III[1] | |||
Soort | Dubbelster | |||
Waarnemingsdata (Epog J2000) | ||||
Regte klimming | 22h 37m 45.38049s[2] | |||
Deklinasie | -04° 13′ 40.9939″[2] | |||
Skynmagnitude (m) | 5,03[3] | |||
B-V-kleurindeks | +1,142[4] | |||
U-B-kleurindeks | +1,16[3] | |||
Besonderhede | ||||
Radius (R☉) | 13[4] | |||
Ligsterkte (L☉) | 60[4] | |||
Temperatuur (K) | 4 581[4] | |||
Ander name | ||||
Situla, 63 Aquarii, BD-04 5716, FK5 1595, HD 214376, HIP 111710, HR 8610, SAO 146210.[5] | ||||
|
Sluit
Die twee komponente word Kappa Aquarii A (amptelik bekend as Situla, die stelsel se tradisionele naam)[6] en B genoem.